Skip to content

Inwoners van Tshwane herinner om waterverbruik te verminder te midde van wateronderbrekings [KLANK]

# Die burgemeesterskomiteelid van Nutsdienste in die Stad Tshwane, Frans Boshielo, vra inwoners om water spaarsaam te gebruik terwyl Rand Water en Eskom tot 2 Junie grootskaalse onderhoudswerk doen. Die werk raak 69 reservoirs, en veroorsaak lae waterdruk en onderbrekings in die toevoer. Hy sê ook ‘n Noodafsluitings-operasiesentrum is opgerig en waarsku herstel aan die netwerk kan langer as gewoonlik neem:

ENG-BoshieloOnWater