# Weens noodlottige vertragings in noodsorg, eis inwoners van Diepsloot in Gauteng dat die regering ʼn staatshospitaal oprig. Volgens berigte sterf baie pasiënte terwyl hulle op ambulanse wag omdat die naaste hospitale ver van die digbevolkte nedersetting is. ʼn Diepsloot-inwoner, Kedibone Sibiya, het aan die SABC gesê sy wag al byna tien jaar op plastiese sjirurgie nadat sy in 2017 ernstige brandwonde opgedoen het: