Skip to content

Inwoners van Centurion se krag word vandag herstel [KLANK]

# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê inwoners van Centurion en omliggende gebiede se krag sal vandag herstel word. Groot dele van Centurion is sonder elektrisiteit sedert ʼn ontploffing verlede week by die Brakfontein-substasie plaasgevind het. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê tegnici het omvattende herstelwerk by die substasie gedoen:

ENG ZintleonPowerRestoration