Skip to content

Inwoners uitgenooi na inligtingsdag oor voorgestelde padwerke in Muizenberg [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit beplan die opgradering van padinfrastruktuur in Muizenberg. Die doel is om die plaaslike padnetwerk se kapasiteit te vergroot en openbare vervoer te verbeter. Die eerste openbare inligtingsdag word Woensdag aangebied en die publiek word aangeraai om dit by te woon. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die sluitingsdatum vir kommentaar is 2 Junie:

ENG RobonMuizenberg