Skip to content

Internasionale dag vir Verpleegkundiges: Vakbond sê verpleegpersoneel worstel steeds met talle sistemiese uitdagings [KLANK]

# Dit is vandag Internasionale Dag vir Verpleegkundiges en die Vereniging van Staatsamptenare sê verpleegkundiges in Suid-Afrika staar steeds ‘n menigte sistemiese uitdagings in die gesig. Die vakbond sê die chroniese personeeltekort dwing verpleegpersoneel om lang, ongereelde ure te werk, wat lei tot geestelike en liggaamlike uitputting, en pasiëntesorg kan benadeel. Claude Naiker van die vakbond sê dit is ook belangrik om geestesgesondheidsondersteuning te verskaf om verpleegkundiges te help om hul emosionele stres te hanteer. Hy sê slegs erkenning is nie genoeg nie:

ENG ClaudeonNurses