Skip to content

Internasionale Dag van die Meisie: UDM Vroue-organisasie vra vir gelyke belegging in onderwys vir meisies [KLANK]

# Te midde van die wêreldwye herdenking van die Internasionale Dag van die Meisie, vra die UDM-vroueorganisasie gelyke belegging in onderrig vir meisies, veral in landelike en lae-inkomste gemeenskappe. Die sekretaris-generaal van die UDM-vroueorganisasie, Thandi Nontenja, sê meisies regdeur Suid-Afrika leef steeds tussen beloftes en vooroordele. Sy sê die organisasie vra geslags-sensitiewe begrotings op alle vlakke van regering ten einde programme te finansier wat die lewens van vroue en meisies direk sal verbeter:

ENG ThandionGirls