Skip to content

Internasionale Betrekkinge verwelkom wapenstilstandontwikkelinge in Gaza [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het verwikkelinge rondom ‘n wapenstilstand en vrede in Gaza verwelkom. Die woordvoerder Chrispin Phiri sê Hamas se besluit om Israelse gyselaars vry te laat en verder betrokke te raak, vereis wederkerige optrede van Israel. Hy sê blywende vrede vereis die vrylating van Palestynse gevangenes en ‘n einde aan konfrontasie, en dring aan op ‘n permanente wapenstilstand en ‘n politieke proses wat Palestynse staatskap erken:

ENG-PhiriOnGaza