Skip to content

Interministeriële Komitee vorder met gesamentlike migrasiestrategie en deportasie-operasies [KLANK]

# Die Interministeriële Komitee oor Migrasie sê hy vorder met die instel van die gesamentlike migrasiestrategie, met voortgesette deportasie- en repatriasie-operasies landwyd. ‘n Gestruktureerde, wetsgebaseerde benadering deur verskeie regeringsdepartemente voer die afdwinging uit. Die fokus is op die verwydering van ongedokumenteerde buitelandse burgers en verbeterde bestuur van migrasieprosesse. Die voorsitter van die komitee, Mmamoloko Kubayi, sê daar is ‘n toename in arrestasies rakende immigrasie-oortredings:

ENG KubayiOnProgress