# Die Interministeriële komitee oor Migrasie sê hyhet optrede teen onwettige immigrasie en verwante wetsoortredings landwyd verskerp. Die optrede word deur verskeie wetstoepassingsagentskappe uitgevoer en is daarop gemik om die nakoming van immigrasiewette te versterk terwyl openbare orde en veiligheid gehandhaaf word. In ‘n media-inligtingsessie het die voorsitter van die komitee, Mmamoloko Kubayi, gewaarsku enigiemand wat immigrasiewette oortree of geweld aanhits, sal vervolg word:
Interministeriële komitee bevestig verskerpte optrede teen onwettige immigrasie en verwante wetsoortredings [KLANK]
ENG KubayiOnCrackdown