Skip to content

Instituut vir Rasseverhoudinge versoek universiteite om rasseklassifikasie-mandate te verwerp [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge vra universiteite om rasseklassifikasie-mandate wat die regering opgelê het, te verwerp. Die organisasie het aan al 26 universiteite geskryf om meriete bo ras- en geslagskwotas te bepleit met die nuwe verslagtydperk oor gelyke indiensneming wat in September begin. Die instituut se woordvoerder, Makone Maja, waarsku gedwonge rasseklassifikasie kan akademiese uitnemendheid benadeel en studente se reg ondermyn om onderrig by die hoogste gekwalifiseerde dosente te ontvang:

ENG MajaOnUniversities