Skip to content

Instituut vir Rasseverhoudinge sê meer as een-miljoen Suid-Afrikaners het sedert 1990 geëmigreer

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê meer as een-miljoen Suid-Afrikaners het sedert 1990 geëmigreer, met meer as 107-duisend wat die afgelope ses jaar die land verlaat het. Die organisasie het ‘n diaspora-opname van stapel gestuur om beter te verstaan ​​waarom mense vertrek en of hulle sal oorweeg om terug te keer. Makone Maja van die instituut sê die bevindinge sal help om maniere te identifiseer om Suid-Afrika ‘n land te maak waar meer mense kies om te bly en hul toekoms te bou.