# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê president Cyril Ramaphosa het tereg opgemerk dat ware hervorming en ekonomiese groei mekaar nie uitsluit nie. Die president het in sy weeklikse nuusbrief gesê ekonomiese groei sonder hervorming verskans uitsluiting en hervorming sonder groei is nie volhoubaar nie. Gabriel Crouse van die instituut sê werklike hervorming gebeur wanneer geleenthede uitgebrei word om meer burgers te betrek deur onderwys, indiensopleiding en werklike verbetering van inkomste, welvaart en lewenstandaarde:
Instituut vir Rasseverhoudinge sê president Ramaphosa dryf vals hervorming [KLANK]
AFR GabrielonTransformation