Skip to content

Inhegtenisnemings vir dronkbestuur bereik driesyfergetal die afgelope week in Kaapstad [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 338 mense in hegtenis geneem, waarvan 108 onder die invloed van alkohol bestuur het. Dié syfer is een van die hoogstes vanjaar. Die kommunikasiesentrum van die stad se nooddienste sê hulle het die naweek hulp na een-duisend-820 voorvalle ontplooi. Die burgemeesterkomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê dronkbestuur bly ‘n uitdaging, selfs al het motoriste soveel opsies tot hul beskikking:

AFR SmithDrunkDriving