Skip to content

Indiensneming en Arbeid sê sommige sakesektore maak staat op buitelandse arbeid [KLANK]

# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê sommige sakesektore in Suid-Afrika, insluitend gasvryheid, die boubedryf, landbou en informele handel, maak grotendeels staat op buitelandse arbeid. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste is tans voor die Suid-Afrikaanse Parlement om die arbeidsmark te vernuwe, hoofsaaklik deur streng beheer toe te pas op die indiensneming van buitelandse burgers:

ENG ThejaneONSectors