Skip to content

Indiensneming en Arbeid gaan voort met voldoeningsinspeksies teen oortredings van Immigrasiewet [KLANK]

# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sal voortgaan met voldoeningsinspeksies om oortredings van die Immigrasiewet en die Wet op Indiensnemingsdienste te bekamp. Woordvoerder, Teboho Thejane, sê die departement wysig die Wet op Indiensnemingsdienste om die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid wettig af te dwing. Hy sê die bygewerkte wetgewing brei Artikels 8 en 9 uit om die indiensneming van buitelandse burgers sonder geldige werkpermitte te beperk, kwotas in spesifieke sektore af te dwing, en werkgewers te verplig om voorkeur aan plaaslike kandidate te gee en vaardigheidsoordrag te bevorder:

ENG ThejaneONImmigration