# Die Forum vir Onafhanklike Finansiële Adviseurs sê hy is ontsteld oor die Stad Tshwane voortgaan met ‘n onreëlmatige en onwettige tender vir die aanstelling van ‘n enkele mediesefonds-makelaarsfirma vir die metro se werknemers. Die forum het die burgemeester, Nasiphi Moya, verlede maand skriftelik in kennis gestel dat die tender strydig is met die regulasies van die Wet op Mediese Skemas. Die forum se woordvoerder, Njabulo Majola, sê meer as agt makelaars wat deur swart vroue besit word lewer tans ‘n diens aan meer as 14-duisend werknemers van die metro:
IFAF bekommer dat Tshwane voortgaan met onwettige tender vir mediesefonds-makelaar [KLANK]
ENG MajolaOnTender