# Die adjunkdirekteur van Openbare Vervolging by die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Petre Seruya, het by die Madlanga-kommissie bewerings betwis dat die eenheid se Operasionele Handleiding nie gebruik word nie. Die voormalige hoof van IDAC, Andrea Johnson, het die indruk geskep die operasionele handleiding is nie werklik in die praktyk toegepas nie. In reaksie op getuienisleier Thabang Pooe se vraag het Serunye gesê die handleiding rig al sedert 2024 IDAC se daaglikse prosedures, operasionele standaarde en prosesse:
IDAC-advokaat betwis bewerings dat operasionele handleiding nie gebruik word nie [KLANK]
ENG-SerunyeOnManual