Skip to content

Hyundai herroep 337 Tucson-voertuie in Suid-Afrika weens veiligheidsredes [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het 337 Hyundai Tucson NX4 N-Line M1-voertuie herroep wat in 2023 verkoop. Hyundai Automotive se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê die betrokke voertuie kan moontlik onverwagte noodremming ondervind weens ‘n fout in die voorbotsings-vermydingstelsel. Die probleem kan ‘n veiligheidsgevaar inhou. Sy raai eienaars aan om gemagtigde Hyundai-handelaars te kontak vir ‘n gratis sagteware-opdatering van die voorste kamera:

ENG NtabaOnrecall