Skip to content

Huidige en voormalige NBA-sterre onder meer as 30 mense wat gearresteer is na ondersoek oor sportweddenskappe [KLANK]

# ʼn FBI-ondersoek het tot die inhegtenisneming van minstens 30 mense gelei wat huidige en gewese NBA-spelers en -afrigters insluit. Hulle is na bewering betrokke by weddenskappe en knoeiery in sport waarby die mafia betrek word. Dit sluit in die Portland Trail Blazers se hoofafrigter, Chauncey Billups, Miami Heat se Terry Rozier, en die voormalige speler, Damon Jones. FBI-direkteur, Kash Patel, sê die ondersoek betrek twee groot operasies: die gebruik van binnekring-inligting om weddenskappe op verskeie NBA-wedstryde te plaas, en ʼn ander wat verband hou met ondergrondse poker:

ENG PatelOnInvestigation