Skip to content

Hugenote-tonnel se strukturele integriteit is onaangeraak, maar geen tydlyn oor heropening [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê die strukturele integriteit van die Hugenote-tonnel is onaangeraak. Dit volg op ‘n busbrand binne die tonnel verlede Vrydagaand, wat tot die sluiting gelei het. Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die aangewese ingenieurs- en instandhoudingspanne gaan voort om die omvang van die skade aan die tonnel en infrastruktuur te bepaal. Hy voeg by dat daar geen definitiewe tydlyn beskikbaar is vir wanneer die tonnel heropen sal word nie:

ENG IsaaconHuguenotTunnel