Skip to content

Hospitale, klinieke in Pretoria-Noord ondervind watertekorte weens Rand Water se instandhouding [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê verskeie gesondheids-instellings in Pretoria-Noord ondervind voortdurende watertekorte weens Rand Water se geskeduleerde instandhoudingswerk aan die Hartebeeshoek-reservoir wat tot volgende Vrydag sal voortduur. Die inrigtings is die Dr George Mukhari-akademiese hospitaal, die Odi-hospitaal, die Jubilee-hospitaal en verskeie klinieke. Woordvoerder Motalatale Modiba sê watertenkwaens is ontplooi om opgaartenks en reservoirs te vul: 

ENG ModibaPretoriaFacilities