Skip to content

Hooggeregshof sluit Modack-verdedigingsaak af, verhoor uitgestel [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die saak teen die vermeende misdaadbaas Nafiz Modack en sy medebeskuldigde tot Maandag uitgestel. Regter Robert Henney het gelas Modack se verdedigingsaak moet afgesluit word nadat hy versuim het om nuwe getuies te bekom. Modack staan ​​tereg op 120 aanklagte, insluitend die sluipmoord op die speurder van die Anti-Bende-eenheid, Charl Kinnear, in 2020. Regter Henney het beslis die verhoor sal voortgaan met die mede-beskuldigde, Ziyad Poole, wat op 122 aanklagte teregstaan:

ENG-HenneyOnModackCase