Skip to content

Hoof van Padverkeerbestuurskorporasie, Makhosini Msibi, op voorsorg-skorsing na beskuldigings oor misdrywe [KLANK}

# Die Padverkeerbestuurskorporasie het bevestig sy uitvoerende hoof, Makhosini Msibi, is op voorsorg-skorsing geplaas. Dit volg na fluitjieblasers hom van finansiele misdrywe, onreëlmatige besteding en bestuursmislukkings beskuldig het. Die skorsing, effektief vanaf 1 Julie, is vir 30 dae, maar kan verleng word. Die raad het ’n forensiese ondersoek na die bewerings gelas. Die woordvoerder van die Departement van Vervoer, Collen Msibi, sê Refilwe Mongale is as tussentydse uitvoerende hoof aangestel om kontinuïteit tydens die ondersoek te verseker.

ENG MsibiOnRTMCSuspesion