Skip to content

Hoof van Ondersoekdirektoraat erken 12 name is verkeerd bygevoeg in Khumalo-saak [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sandile Khumalo, bevraagteken die regsgrondslag vir die insluiting van 12 name in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se ondersoek na die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo. Hy het gesê die meeste van die name is nie in die oorspronklike Artikel 27-beëdigde verklaring van die Parlementslid Fadiel Adams nie. Die hoof van die direktoraat, Andrea Johnson, het toegegee die persone moes nie ingesluit gewees het nie:

ENG-Khumalo-JohnsonOnList