Skip to content

Hof vir klein eise se jurisdiksie word tot R30-duisend verhoog [KLANK]

# Die hof vir klein eise se monetêre regskrag word op 1 Augustus verhoog van 20-duisend- tot 30-duisend-rand. Die eerste aanpassing sedert 2019 brei toegang uit tot bekostigbare, doeltreffende geregtigheid gegrond op meriete eerder as finansiële middele. Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê die uitwerking van die howe is aansienlik, want die afgelope boekjaar is meer as 36-duisend-600 sake ter waarde van 257-miljoen-rand geregistreer:

ENG RammitlwaONClaimsCourt