# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê ‘n bedreiging- en risiko-ondersoeke is uitgevoer nadat ‘n senior aanklaer beskerming aangevra het vir Getuies A en B se verskyning voor die Madlanga-kommissie. Khumalo het verduidelik sulke ondersoeke is standaard binne Misdaadintelligensie en behels volledige veiligheidsbeheer op individue en hul omgewing. Hy het aan die kommissie gesê die ondersoek het bevind die bedreigingsvlak teen die ondersoekbeamptes en getuies is hoog:
Hoërisiko-bedreiging gevind na beskermingsondersoeke vir Getuies A en B [KLANK]
ENG-KhumaloOnRiskAssessment