# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het erkenning gegee aan openbare kommer oor die lugversorging-stelsel en verkoeler-aanleg by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria. Volgens die DA in die provinsie het probleme met die verhitting-, ventilasie-, lugversorging- en verkoelerstelsels by die hospitaal temperature in teaters tot bo 20 grade Celsius laat styg wat lei tot die uitstel van ingewikkelde en lang operasies. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê noodoperasies en sekere prosedures gaan wel voort:
Hoë teatertemperature raak sommige chirurgiese prosedures by Steve Biko Akademiese Hospitaal [KLANK]
ENG MabonaONTemperatures