Skip to content

Hlabisa wil onbefondsde munisipale begrotings uitroei

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het beloof om die jarelange gebruik te beëindig van munisipaliteite wat onbefondsde begrotings goedkeur. Hy het tydens die bekendstelling van die AGSA-COGTA-Tien-maal-Tien-Forum gesê die goedkeuring van begrotings sonder beskikbare befondsing kom neer op misleiding van die publiek en die ondermyning van dienslewering. Hlabisi vra gekoördineerde optrede saam met die Nasionale Tesourie en provinsiale regerings om die gebruik binne twee jaar uit te skakel om finansiële oorsig te versterk.

ENG-HlabisaOnMunicipalitiesBudget