Skip to content

Hlabisa vra verenigde regeringsoptrede teen waterkrisis [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die drie regeringsvlakke moet saamwerk om wateruitdagings op te los. Hy het tydens die Uitgebreide Presidensiële Koördineringsraad gesê munisipaliteite is die middelpunt van dienslewering en ekonomiese groei. Hlabisa beklemtoon toegang tot water is ‘n grondwetlike reg en vra dringende, gekoördineerde optrede om bestuur, infrastruktuur en verantwoordbaarheid te verbeter. Hy sê funksionele munisipaliteite is noodsaaklik vir nasionale ontwikkeling en bestendigheid:

ENG-HlabisaOnWater