Skip to content

Hlabisa vra kiesers om stembus te gebruik om beter dienste te eis [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het burgers wat ontevrede is met swak dienslewering aangemoedig om die komende munisipale verkiesing te gebruik om verandering te bewerkstellig. Die verkiesing is vir 4 November 2026 geskeduleer en sal regoor die land rade verkies om dienslewering en ontwikkeling te dryf. Hy sê die verkiesing sal landsburgers die geleentheid gee om leiers te kies wat in staat is om munisipaliteite oor die volgende vyf jaar te verbeter:

ENG-HlabisaOnElections