Skip to content

Hlabisa doen ‘n beroep vir nul-sterftes gedurende die winter inisiasie-ritueel wat hierdie maand begin [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het die Veilige Gebruiklike Inisiasie-bewustheidsveldtog in Bloemfontein van stapel gestuur. Met die tema “Mabaye Bephila, Babuye Bephila” doen die veldtog ‘n beroep op nul sterftes hierdie winterseisoen. Dit volg op 90 sterftes verlede jaar. Die minister het beklemtoon dat inisiasie ‘n reis na die lewe, nie die dood moet wees nie. Duisende seuns berei tans voor vir die oorgangsritueel wat middel-Junie begin:

ENG-HlabisaOnInitiation