Skip to content

Hlabisa bepleit verantwoordbaarheid in die stryd teen die waterkrisis [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê Suid-Afrika se waterkrisis vereis dringende, gesamentlike optrede, nie net tegniese oplossings nie. Hy het op die vergadering van die Uitgebreide Presidensiële Koördineringsraads die stigting van die Nasionale Waterkrisiskomitee uitgelig as ‘n verskuiwing na ‘n verenigde regeringsreaksie. Hlabisa beklemtoon politieke bestendigheid, finansiële dissipline en verantwoordbare leierskap is uiters belangrik om infrastruktuur aan te pak en dienslewering te verbeter:

ENG-HlabisaOnInfrastructure