# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, vra gesamentlike pogings om Suid-Afrika se sukkelende plaaslike regerings te hervorm. Hlabisa het tydens die hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering in Midrand gepraat en die behoefte aan inklusiewe, pasgemaakte hervormings beklemtoon om diensleweringsmislukkings en swak finansiële bestuur aan te pak. Hy waarsku onderpresterende munisipaliteite dit is onaanvaarbaar om nie die toegekende fondse te bestee nie en bepleit dat die huidige algemene benadering na ‘n spesifieke bestuursoplossing verander word:
Hlabisa bepleit gesamentlike optrede in Witskrif-hersiening om plaaslike regering reg te ruk [KLANK]
ENG-HlabisaOnReview