Skip to content

Hill-Lewis sê uitsettingskennisgewings vir inperkingskampe begin vandag [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die balju’s van die hof sal binnekort uitsettingskennisgewings aan honderde buitelandse burgers in Openbare Werke se tentkampe in Wingfield in Maitland oorhandig, en Paint City in Bellville, wat deur die stad besit word. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het toestemming verleen vir die verskuiwings wat tydens die Covid-19-inperking ingestel is. Hy het aan Newzroom Afrika gesê dat dit herstel sal word tot terreine vir openbare gebruik:

ENG-Hill-LewisOnEvictions