Skip to content

Hill-Lewis onderneem om Kaapstad se eie Metropolisie-speureenheid te vestig [KLANK]

# Die DA-leier en burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die Stad Kaapstad beplan om sy eie Metropolisie-speureenheid te stig om misdaadbestrydingpogings te versterk. Tydens die bekendstelling van sy herverkiesingsveldtog het Hill-Lewis gesê baie gemeenskappe word in die steek gelaat weens te min hulpbronne, swak leierskap en korrupsie. Hy sê die voorgestelde eenheid sal sake onafhanklik ondersoek en help om suksesvolle skuldigbevindings van misdadigers te verseker:

ENG-Hill-LewisOnPoliceUnit