# Die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het die Madlanga-kommissie gevra om sy getuienis vir twee weke uit te stel. Sy regsverteenwoordiger, Annelene van den Heever, het tydens ‘n hewige woordewisseling met kommissaris Sesi Baloyi aangevoer Matlala kan nie getuig voor ondersoekers dokumente verskaf oor sy mislukte pleitonderhandelings nie. Sy sê dit kan sy grondwetlike regte en strafregtelike verdediging ondermyn, en hou vol die uitstaande dokumente is noodsaaklik:
Hewige woordewisseling te midde van Matlala se uitstel-versoek [KLANK]
ENG-VandenHeeverOnPostponment