# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, veroordeel die onlangse opmerkings van KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het verlede week gesê die Polisiediens is in ʼn oorlog gewikkel en bloed gaan vloei nadat die direktoraat nie ʼn beweerde lasbrief vir inhegtenisneming teen hom en die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, uitgevoer het nie. Johnson het aan News24 gesê Mkhwanazi se dreigemente kan nie ignoreer word nie:
Ondersoekdirektoraat se hoof sê Mkhwanazi se dreigemente kan nie geïgnoreer word nie [KLANK]
ENG JohnsonOnMkhwanaziThreats