Skip to content

Onderwysaktivis steun oproep vir ondersoek na handboektenderskandaal [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, geprys oor die oproep tot verantwoordbaarheid in die handboektender van 1,6-miljard-rand. Lighthouse Publishers is meer as ‘n kwart van die tender toegestaan vir die publikasie van handboeke vir grondslagfase, al is dit blykbaar eers geregistreer na die formele bekendstelling van die kontrakvereistes. Makaneta sê die regering kan nie toelaat dat geld vir leerders bedoel, misbruik word nie:

ENG MakanetaOntextBooks