Skip to content

Moordbeskuldigde in Noordwes weer vasgetrek nadat hy uit aanhouding ontsnap [KLANK]

# Die polisie in Noordwes het ʼn moordverdagte vasgetrek wat Dinsdag uit polisie-aanhouding ontsnap het terwyl hy vir mediese behandeling vervoer is. Tshepo Lobelo was een van vier aangehoudenes wat van die Pudimoe-polisiekantoor na die Maganeng-kliniek geneem is. Polisiewoordvoerder Anne Magakoe sê hy het met hul aankoms by die kliniek ontsnap en na bosse gevlug:

ENG MagakoeONPoliceCustody