# Die DA sê Johannesburg ervaar ‘n brandstofkrisis wat sekere munisipale voertuie raak en dienslewering bedreig. Woordvoerder Belinda Kayser‑Echeozonjoku sê departemente en instellings, insluitend Johannesburg Water en Pikitup, word geraak nadat hervullingsdienste opgeskort is. Sy sê ‘n metro wat nie brandstof kan bekostig nie, kan ook nie ‘n bykomende finansiële verpligting van tien-miljard-rand vir ‘n salaris-ooreenkoms bekostig nie, aangesien dit verdere druk op reeds gespanne finansies sal plaas:
DA sê brandstoftekort belemmer bedrywighede in Stad Johannesburg [KLANK]
ENG Kayser-EcheozonjokuOnFuelShortage