Skip to content

SAFTU vra dat alle befondsde vakante onderwysposte onmiddellik gevul word [KLANK]

# Saftu is bekommerd oor die syfers wat die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, bekend gemaak het dat 17-duisend-450 van die 389-duisend-286 toegewysde poste vir onderwysers landwyd vakant is. Dit verteenwoordig nagenoeg 4,5-persent landwyd. Asive Dyani van Saftu sê dié syfers verteenwoordig duisende klaskamers waar leerders tans nie kan baat vind by ‘n bestendige onderwysstelsel met genoeg onderwysers nie. Saftu eis daarom dat alle vakante onderwysposte waarvoor begroot is onmiddellik gevul word:

ENG DyaniONPosts