# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, vra die versterking van Misdaadintelligensie en beter aanspreeklikheid binne wetstoepassing. Hy verskyn voor die parlementêre ad hoc-komitee wat korrupsie binne die Polisiediens ondersoek. Cachalia het gewaarsku swakhede in oorsig en die verpolitisering van wetstoepassing het die stelsel ondermyn en dit onmoontlik gemaak om homself reg te ruk. Hy sê die bestryding van georganiseerde misdaad vra sterk leierskap, deursigtigheid en beter koördinering tussen die polisie en intelligensie-agentskappe:
Cachalia vra versterking van Misdaadintelligensie en aanspreeklikheid binne wetstoepassing [KLANK]
ENG CachaliaOnStrengthening