Skip to content

Gauteng-Onderwys vereffen meer as R426-miljoen van alle uitstaande munispale skuld deur skole [KLANK]

# Die Departement van Onderwys in Gauteng sê hy het meer 426-miljoen-rand van alle uitstaande munisipale skuld wat op 30 Junie deur skole verskuldig was, suksesvol oorbetaal. Woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê dit verteenwoordig 99,95-persent van die 426,45-miljoen-rand wat aan munisipaliteite en Eskom verskuldig was. Hy sê die departement bevestig dat die uitstaande balans betaal sal word:

ENG SteveonOutstanding