Skip to content

Herstelwerk duur voort aan sentrale substasie in Johannesburg ná brand [KLANK]

# City Power sê uitgebreide herstelwerk word aan die sentrale substasie in die Johannesburgse middestad gedoen nadat ‘n brand die naweek ontstaan het. Dit het ontwrigting veroorsaak in die kragtoevoer na Marshalltown, Selby en ander nabygeleë gebiede. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê belangrike toerusting is ernstig beskadig en verwyder, en ander onderdele moes ook vervang word. Hy sê sowat 75-persent van die kragtoevoer is reeds herstel:

ENG MangenaONFireIncident