Skip to content

Hernude oproepe vir bekendstelling van entrepreneurskap in SA skole [KLANK]

# Kenners, opvoeders en beleidmakers het weereens gevra vir die dringende bekendstelling van entrepreneurskap in Suid-Afrikaanse skole. Verskeie belanghebbers het onlangs in Kemptonpark die belangrikheid van vaardigheidsgebaseerde onderwys bespreek is. Die inisiatief het reeds by sekere skole begin, danksy internasionale steun wat die regering se benadering ondersteun. Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die feit dat slegs ses uit elke 100 leerders universiteitsgrade behaal, beklemtoon die behoefte aan alternatiewe moontlikhede:

ENG-GwarubeOnEntrepreneurship