# Die Helen Suzman-stigting verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak dat twee bepalings van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik is. Daar is bevind enige persoon wat asiel soek, mag nie toegang tot die stelsel geweier word omdat hulle nie die vereiste dokumente het of nie binne die voorgeskrewe tyd by ʼn vlugtelingsentrum aangemeld het nie. Woordvoerder Chanel van der Linde sê die beslissing bevestig Suid-Afrika se internasionale en grondwetlike verpligtinge teenoor vlugtelinge:
Helen Suzman-stigting verwelkom Konstitusionele Hof se uitspraak oor Wet op Vlugtelinge [KLANK]
ENG LindeOnRuling