# Die Amerikaanse minister van Verdediging, Pete Hegseth, het vroeër vandag ‘n inligtingsessie oor die Iran-oorlog by die Pentagon in Washington, DC, gehou. Hy sê die werksaamhede om kommersiële skepe in die Seestraat van Hormoes te beskerm, is tydelik en die vier weke oue wapenstilstand is nog van krag. Hy sê die wapenstilstand geld beslis op die oomblik, maar hulle sal die situasie baie noukeurig dophou. Hy het Iran gewaarsku as hy Amerikaanse troepe en kommersiële skepe aanval, dit sal lei tot oorweldigende en verwoestende Amerikaanse vuurkrag:
Hegseth waarsku Iran teen oorweldigende en verwoestende Amerikaanse vuurkrag
ENG HegsethOnAmericanFirepower