# Die Pretoriase Landdroshof het ʼn 38-jarige hawelose man tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op sy swanger meisie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die paartjie, wat gereeld op die hoek van Park- en Wessels-straat in Sunnyside gebly het, het in Desember 2023 ʼn rusie gehad wat tot geweld gelei het. Sy sê Trevor Nolan het Monica Matrose talle kere met ʼn mes gesteek voor hy van die toneel gevlug het, maar is twee dae later aangekeer:
Hawelose lewenslank tronk toe na moord op swanger meisie in Pretoria [KLANK]
ENG LumkaonStreetDweller