Skip to content

Gwarube sê Veilige Skole-protokol is ‘n keerpunt in die stryd teen geweld [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die nuut-ondertekende Veilige Skole-protokol is ‘n keerpunt in die stryd teen geweld by skole. Dis in samewerking met die polisie ontwikkel en daarop gemik om ‘n polisiestasie met elke skool te verbind en funksionele veiligheidskomitees te stig. Dit volg ná skokkende statistieke, insluitend 28 moorde by skole in die 2023/24-boekjaar. Die minister sê die protokol dui op ‘n verskuiwing na bewysgegronde, samewerkende veiligheidsingrypings wat onderwysers, ouers, die polisie en gemeenskappe betrek:

ENG-GwarubeOnProtocol