Skip to content

Gwarube sê Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad sal skole versterk [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die ingewortelde probleme in die sektor benodig langtermyn oplossings. Sy het op die G20 se Basiese Onderwysindaba in Kaapstad die inwerkingtreding van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad aangekondig om raad te gee oor skoolbefondsing, grondslagfase-ondersteuning en die hersiening van bevorderings-beleid. Gwarube het hervorming beklemtoon gegrond op bewyse, jeugdeelname, en duidelike realisties veranderings om vroeë kinderonderwikkeling, geletterheid en syfervaardigheid te versterk:

ENG-GwarubeOnCouncil